Suid-Afrikaners betaal waarskynlik te veel vir aartappels [Nuus, Jacaranda FM]

“Suid-Afrika se assosiasie vir aartappelrs het onlangs hulle bekommernis oor die huidige prys van aartappels in sommige van Suid-Afrika se kleinhandelaars gedeel. 

“Die assosiasie waarksu verbruikers oor die verhoogde pryse op aartappels en sê die prys moet nie meer as dubbel die prys wees waarteen boere dit verkoop nie.”  Lees meer…

Posted in ,