“Phindiwe Nkosi, wie Aartappels SA (ASA) by die gholfdag verteenwoordig het, het Bosman se stelling beaam dat die dag ’n samebindende uitwerking op die bedryf het. “Dit is baie belangrik dat ASA by plaaslike gemeenskappe betrokke is. Ons ondersteun dié dag al vir baie jare, omdat ons daardeur ’n positiewe bydrae tot die bedryf kan maak.”
Vir meer inligting, lees die artikel deur Izak Hofmeyr (Plaas Media) in die CHIPS (Mei / Junie 2022) tydskrif.