Limpopo-kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2021

“Die Limpopo-produksie-gebied produseer sowat 22% (2021-oesjaar) van die land se totale aartappelproduksie, wat die hoogste in Suid-Afrika is. Hierdie streek plant onder besproeiing vir die gebruik van tafel- en verwerkingsdoeleindes. Proewe is op Tom Burke, wat feitlik op die grens van Botswana geleë is, uitgevoer.”

Vir meer inligting, lees die artikel deur Chantel du Raan (Aartappels SA) in die CHIPS (Mei / Junie 2022) tydskrif.