Die plaaslike aartappelbedryf het vir eers sy beskerming teen gestorte bevrore aartappelskyfies uit België en Nederland verloor. Die teenstortingstarief op dié produkte was van 26 Januarie 2016 tot 26 Januarie 2021 van krag en die opheffing daarvan is op 9 Julie 2021 in die Staatskoerant afgekondig. Die voedselmaatskappy McCain het vroeër by die kommissie vir internasionale handelsadministrasie (Itac)… Lees meer.
Bron: Landbou.com, Deur Carien Kruger en Johan van der Merwe, foto: Charl van Rooyen.
Posted in Industry news