SA vier #WeHeartAmazambane [Nuus, CHIPS]

“Die Griekse filosoof Hippokrates het by geleentheid gesê “Laat kos jou medisyne wees en medisyne jou kos”. En nog nooit was dit meer waar gemeet aan die nasleep van die Covid-19 pandemie, veral gegewe die enorme impak op ons gesondheid, lewensstyl en in besonder, ons dieet. Met dit in gedagte het Aartappels Suid-Afrika kragte gesnoer met PR Worx om die belangrikheid van ʼn gebalanseerde, gesonde dieet te bevorder; om verbruikers op te voed wat betref die vele redes waarom aartappels op Suid-Afrikaners se borde moet wees; en om die beste voorbereidingswyses te bespreek ten einde voedingswaarde-benutting te maksimeer.”

Lees meer…

Posted in