Motte maak amok

Indien een of twee produsente nie bestuur van weerstand toepas nie, kan almal in die omgewing na ‘n ruk met weerstandige insekte sukkel. Buitengewone skade deur aartappelmotte, is die afgelope seisoene uit verskeie produksiestreke aangemeld. Aartappels Suid-Afrika (ASA) het met ’n reeks werkswinkels begin oor die beheer van hierdie insek, en die eerste drie werkswinkels het vóór planttyd in Limpopo plaasgevind. Lees meer.

Posted in