Die Sandveld-kultivar keuse vir die 2021/22 oesjaar [Nuus, CHIPS]

“Die Sandveld-produksie-streek produseer sowat 10% (gebaseer op die 2019-oesjaar) van die totale aartappeloes in Suid-Afrika. Hierdie streek voorsien aartappels aan die totale voorsieningsketting – uitvoer, moere, tafel- en verwerkingsaartappels.”

Lees meer. Dit is deur Chantel du Raan, Aartappels SA, Piet Brink, Sandveld-werkgroep, en Albert de Villiers, produsent.

Posted in